LGBT-regte in Spanje

Gay Pride in Madrid.

Spanje was in 2005 die derde land in die wêreld wat huweliksregte aan pare van dieselfde geslag verleen het.[1] Aanneming deur homoseksuele pare is sedert 2005 wettig en homoseksualiteit is sedert 1979 wettig.

Een van die LGBT vlae van Spanje

Verwysings