LGBT-regte in Swede

Gay Pride in Swede

Swede was in 2009 die 7de land in die wêreld wat huweliksregte aan pare van dieselfde geslag verleen het. Aanneming deur homoseksuele pare is sedert 2002 wettig[1] en homoseksualiteit is sedert 1944 wettig.[2]

Verwysings