Lancia Phedra

Lancia Phedra

Lancia Phedra
Oorsig
Vervaardiger Vlag van Italië Lancia
Produksie 2002–2010
Bakwerk en onderstel
Bakstyl minibus
Uitleg Voorenjin, voorwielaandrywing
Spesifikasies
Enjin(s) 2.0 L, 2.2 L, 3.0 L V6
Plek in geskiedenis
Voorganger Lancia Z
Opvolger Lancia Voyager

Die Lancia Phedra (Tipe 831) is 'n luukse minibus wat van 2002 tot 2010 deur Lancia vervaardig is.