Landeryklopkloppie

Landeryklopkloppie
C. j. cursitans (Kolkata, Indië)
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Cisticola
Spesie:
C. juncidis
Binomiale naam
Cisticola juncidis
(Rafinesque, 1810)
Cisticola juncidis

Die Landeryklopkloppie (Cisticola juncidis) is 'n algemene standvoël in grasveld en landerye, veral in laaggeleë vogtige gebiede met digte graspolle. Die voël is 11 cm groot en weeg 9 gram. In Engels staan die voël bekend as die Zitting Cisticola.

Sien ook

Bron

Verwysings