Lenny Von Dohlen
Lenny Von Dohlen | |
Geboorte | 22 Desember 1958 Augusta, Georgië, Verenigde State |
---|---|
Sterfte | 05 Julie 2022 (op 63) Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Hazel |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1981-2022 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Lenny Von Dohlen (22 Desember 1958-5 Julie 2022) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Electric Dreams (1984) en Twin Peaks: Fire Walk with Me (1992).
Filmografie
Rolprente
- 1984: Electric Dreams
- 1986: Billy Galvin
- 1988: Dracula's Widow
- 1992: Twin Peaks: Fire Walk with Me
- 1992: Blind Vision
- 1992: Leaving Normal
- 1994: Tollbooth
- 1995: Bird of Prey
- 1996: One Good Turn
- 1996: Entertaining Angels: The Dorothy Day Story
- 1997: Home Alone 3
- 1999: Frontline
- 2008: Beautiful Loser
- 2017: Just Within Reach
- 2018: Near Myth: The Oskar Knight Story
- 2018: For the Weekend
- Clean Me
Televisierolprente
- 1991: Love Kills
Video's
- 2016: The Wandering Day