Lenore Ulric
Lenore Ulric | |
Geboortenaam | Lenore Ulrich |
---|---|
Geboorte | 21 Julie 1892 |
Sterfte | 30 Desember 1970 (op 78) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Lenore Ulric (21 Julie 1892 – 30 Desember 1970) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Better Woman (1915), Tiger Rose (1923), Frozen Justice (1929), en Camille (1936).
Filmografie
Rolprente
- 1915: The Better Woman
- 1915: Kilmeny
- 1916: The Heart of Paula
- 1916: The Intrigue
- 1916: The Road to Love
- 1917: Her Own People
- 1923: Tiger Rose
- 1929: Frozen Justice
- 1929: South Sea Rose
- 1936: Camille