Lisette Pagler

Lisette Pagler
Geboorte 5 Januarie 1981 (1981-01-05) (43 jaar oud)
Nasionaliteit Sweeds
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lisette Pagler (gebore 5 Januarie 1981) is 'n Sweedse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Rum 213 (2017) en in die televisiereekse Beck (1997), Äkta människor (2012), en Gåsmamman (2015).

Filmografie

Rolprente

  • 2017: Rum 213
  • Mission 1325

Televisiereekse

  • 1997: Beck
  • 2012: Äkta människor
  • 2015: Gåsmamman

Eksterne skakels