Lola Blanc
Lola Blanc | |
Lola_Blanc, 2023
| |
Geboortenaam | Kandice Melonakos |
---|---|
Geboorte | 20 Desember 1987 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2011–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Lola Blanc (gebore 20 Desember 1987) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Smurfs 2 (2013) en Under the Silver Lake (2018), en in die televisiereeks American Horror Story (2011).
Filmografie
Rolprente
- 2011: Opus
- 2013: The Smurfs 2
- 2015: Messina High
- 2018: Under the Silver Lake
Televisiereekse
- 2011: American Horror Story
- 2011: Books
Video's
- 2011: LMFAO: Sexy and I Know It
- 2017: Consent, Bro
Eksterne skakels
- Lola Blanc in die Internet-rolprentdatabasis
- Lola Blanc op Twitter
- Lola Blanc op Facebook
- Lola Blanc op Instagram