Lucy Pinder

Lucy Pinder
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Lucy Katherine Pinder
Geboorte 20 Desember 1983 (1983-12-20) (39 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2003–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lucy Pinder (gebore 20 Desember 1983) is 'n Engelse aktrise en fotomodel. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Strippers vs Werewolves (2012), LiveJustine (2015), Warrior Savitri (2016), en Fanged Up (2017).

Filmografie

Rolprente

  • 2012: Strippers vs Werewolves
  • 2015: LiveJustine
  • 2016: Warrior Savitri
  • 2017: Fanged Up
  • 2017: Dangerous Game
  • 2017: Nightmare on 34th Street

Eksterne skakels