Mahu

Mahu of māhū in die tradisionele kulture van Hawaii en Tahiti is derdegeslagspersone met tradisionele rolle in die gemeenskap, soortgelyk aan dié in kulture van Tonga en Samoa.[1][2]

In die hedendaagse Hawaii is dit alledaagse groeptaal vir transvestiete en transgender mense.

Verwysings

  1. Llosa, Mario Vargas. "The men-women of the Pacific". tate.org.uk (in Portugees). Tate Britain. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Mei 2019.
  2. Eisenman, Stephen F., (1999). Gauguin's Skirt. Londen: Thames and Hudson. ISBN 978-0500280386

Eksterne skakels