Moeder

'n Moeder of ma is die biologiese of sosiale vroulike ouer van 'n kind, terwyl die manlike ouer die vader of pa is.
Eksterne skakels
Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir moeder.