Madurai
Madurai மதுரை | |
---|---|
Stad | |
Byname: Athene van die ooste | |
Koördinate: 09°55′00″N 78°07′00″O / 9.91667°N 78.11667°O | |
Land | Indië |
Deelstaat | Tamil Nadu |
Distrik | Madurai |
Regering | |
• Burgemeester | V.V. Rajan Chellappa |
Oppervlak | |
• Totaal | 248 km2 (96 vk. myl) |
Hoogte | 101 m (331 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 1 230 015 |
• Digtheid | 5 000/km2 (13 000/vk. myl) |
Tydsone | UTC+5:30 (IST) |
Poskode | 625 0xx |
Skakelkodes | 452 |
Webwerf | maduraicorporation.in |
Madurai (Tamil: மதுரை Maturai [ˈmaðɯrɛi̯]; tot 1949 Madura) is die derde grootste stad in die Indiese deelstaat Tamil Nadu ná die hoofstad, Chennai, en Coimbatore, met 'n bevolking van 1 230 015 in 2011. Die stad is een van die oudste stede van Suid-Asië en is bekend as Athene van die ooste. Madurai is geleë aan die Vaigairivier. Die Minakshi-tempel is die belangrikste aantreklikheid.