Maggie Geha
Maggie Geha | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Maggie Geha (gebore 4 April 1988) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Rewrite (2014) en Ted 2 (2015), en in die televisiereeks Gotham (2014).
Filmografie
Rolprente
- 2014: The Rewrite
- 2015: Ted 2
- 2015: In Stereo
- Benny's Lament
Televisiereekse
- 2014: Gotham