McLeanpark
McLeanpark | ||
Lugbeeld van McLeanpark tydens 'n krieketwedstryd in 2011
| ||
Ligging | Napier, Nieu-Seeland | |
---|---|---|
Koördinate | 39°30′7″S 176°54′46″O / 39.50194°S 176.91278°O | |
Eienaar | Napier Stadsraad | |
Operateur | Napier Stadsraad | |
Kapasiteit | 19 700 | |
Oppervlak | Gras | |
Konstruksie | ||
Gebou | 1911[1] | |
Huurders | ||
Hurricanes (Superrugby Hawke's Bay Rugbyunie (ITM-beker) Central Stags (State Championship/State Shield/State Twenty20) |
McLeanpark is 'n groot stadion in Napier, Nieu-Seeland.[2] Die stadion word hoofsaaklik vir rugby- en krieketwedstryde aangewend. Dit is een van die land se tien groot krieketgronde. Verskeie wedstryde is gedurende die Rugbywêreldbeker 1987 en die Rugbywêreldbeker 2011 hier gespeel. Dit is ook tydens die Krieketwêreldbeker 1992 en die Krieketwêreldbeker 2015 vir wedstryde ingespan.
Wedstryde
Rugbywêreldbeker 1987
- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Rugbywêreldbeker 1987.
Datum | Span 1 | Telling | Span 2 | Rondte | Toeskouers |
---|---|---|---|---|---|
24 Mei 1987 | Kanada | 37–4 | Tonga | Groep B | 7 000 |
Krieketwêreldbeker 1992
- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Krieketwêreldbeker 1992.
t
|
||
Martin Crowe 74* (43)
Kevin Duers 1/17 (6 boulbeurte) |
Andy Flower 30 (28)
Chris Harris 3/15 (4 boulbeurte) |
- Zimbabwe het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
- Nieu-Seeland se kolfbeurt is onderbreek by 9/1 (2.1 boulbeurte). Wedstryd verminder tot 35 boulbeurte per span. Verdere onderbreking by 52/2 (11.2 boulbeurte). Wedstryd verminder tot 24 boulbeurte per span. Kolfbeurte beëindig deur 'n derde onderbreking na 20.5 boulbeurte. Zimbabwe het 'n teiken van 154 lopies in 18 boulbeurte aangeteken. ('n Duckworth-Lewis-berekening volgens die reëls van 2006 sou 'n teiken van 150 lopies gestel het.)
Rugbywêreldbeker 2011
- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Rugbywêreldbeker 2011.
Datum | Tyd | Span 1 | Telling | Span 2 | Rondte | Toeskouers |
---|---|---|---|---|---|---|
18 September 2011 | 20:30 | Frankryk | 46–19 | Kanada | Groep A | 14 230 |
27 September 2011 | 17:00 | Kanada | 23–23 | Japan | Groep A | 14 335 |
Krieketwêreldbeker 2015
- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Krieketwêreldbeker 2015.
t
|
||
Ahmed Shehzad 93 (105)
Manjula Guruge 4/56 (8 boulbeurte) |
Shaiman Anwar 62 (88)
Shahid Afridi 2/35 (10 boulbeurte) |
- Die Verenigde Arabiese Emirate het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
t
|
||
Najibullah Zadran 56 (56)
Daniel Vettori 4/18 (10 boulbeurte) |
Martin Guptill 57 (76)
Shapoor Zadran 1/45 (10 boulbeurte) |
- Afghanistan het die loot gewen en verkies om te kolf.
t
|
||
Nasir Aziz 60 (86)
Jason Holder 4/27 (10 boulbeurte) |
Johnson Charles 55 (40)
Amjad Javed 2/29 (8 boulbeurte) |
- Wes-Indië het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
Verwysings
- ↑ "Rugby Union – Grounds – McLean Park, Napier". ESPNscrum (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Junie 2019.
- ↑ "McLean Park" (in Engels). ESPNcricinfo. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 November 2019. Besoek op 20 Februarie 2019.