Mehmet II
Mehmet II | |
---|---|
Sultan van die Ottomaanse Ryk | |
Volle naam | Fatih Sultan Mehmet |
Ottomaanse naam | محمد الثانى |
Huis | Osman |
Stadium | Opgang van die Ottomaanse Ryk |
Tydperk | 1444–1446 |
Voorganger | Murat II |
Opvolger | Murat II |
Tydperk | 1451–1481 |
Voorganger | Murat II |
Opvolger | Bajezid II |
Toegra |
Mehmet II (Turks: II. Mehmet; Ottomaanse Turks: محمد الثانى), ook bekend as el-Fātiḥ (الفاتح), "die Veroweraar", of in moderne Turks: Fatih Sultan Mehmet (30 Maart 1432 – 3 Mei 1481) was van 1444 tot 1446 en weer van 1451 tot 1481 sultan van die Ottomaanse Ryk.
Op 21-jarige ouderdom het hy Konstantinopel verower en so ’n einde gebring aan die Bisantynse Ryk. Hy was die vader van Bajezid II en nog ’n seun wat in 1495 dood is.
- Hierdie artikel is vertaal vanuit die Engelse Wikipedia