Spinalonga op Kreta, Griekeland, een van die laaste melaatse kolonies in Europa, gesluit in 1957.
'n Melaatse kolonie is 'n plek waar melaatse mense in kwarantyn gehou word.
Melaatsheid is 'n aansteeklike siekte wat gekenmerk word deur sere aan die hande, gesig en lyf. Mense wat aan melaatsheid ly word as uitgeworpenes behandel en herstel nie maklik nie - fisies en geestelik.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.