Melissa Roxburgh
Melissa Roxburgh | |
![]() | |
Melissa Roxburgh in 2018est
| |
Geboorte | 10 Desember 1992 |
---|---|
Nasionaliteit | Kanadees |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2011–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Melissa Roxburgh (gebore 10 Desember 1992) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Diary of a Wimpy Kid: Dog Days (2012) en Star Trek: Beyond (2016), en in die televisiereekse Supernatural (2005) en Arrow (2012).
Filmografie
Rolprente
- 2012: Diary of a Wimpy Kid: Dog Days
- 2014: Leprechaun: Origins
- 2016: Star Trek: Beyond
- 2016: Lost Solace
Televisiereekse
- 2005: Supernatural
- 2012: Arrow
- 2017: Valor
- 2018: Manifest
Televisierolprente
- 2013: Rita
Video's
- 2015: The Marine 4: Moving Target