Messerschmitt Me 323
Messerschmitt Me 323 | |
---|---|
Tipe | Transportvliegtuig |
Vervaardiger | Messerschmitt |
Nooiensvlug | April 1941 |
Status | Uit diens gestel |
Hoofgebruiker | Luftwaffe |
Vervaardig | 1942-1944 |
Aantal gebou | 198 |
Ontwikkel van | Messerschmitt Me 321 |
Die Messerschmitt Me 323 was 'n Duitse sesmotorige vragvliegtuig wat gedurende die Tweede Wêreldoorlog gebruik is. Dit was die enigste sesmotorige vliegtuig wat gedurende die oorlog gebruik is.
Tegniese besonderhede
Item | Statistiek |
---|---|
Aantal motors | 6 |
Tipe motor | Skroef |
Vervaardiger | Gnome-Rhône 14N 48/49 stermotors |
Kraglewering per motor | 990 perdekrag |
Vlerkspan | 55,20 m |
Lengte | 28,46 m |
Hoogte | 8,38 m |
Normale opstygmassa | 43 500 kg |
Maksimumsnelheid | 220 km/h op seevlak |
Operasionele hoogte | 4 700 meter |
Togafstand | 1 120 km |
Bewapening | Vyf 13 mm MG 131 masjiengewere in neusdeur en dorsale skiettoring |
Maksimum loonvrag | 11 000 kg |
Bron
- Munson, Kenneth: Bombers 1939–1945. Bounty Books. 2012. ISBN 978-0-7537-2172-8