Messier 52
Messier 52 | ||||
Bron: 2MASS/Nasa | ||||
Soort stelsel | Oop sterreswerm | |||
Sterrebeeld | Kassiopeia | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 23h 24,2m | |||
Deklinasie | +61º 35' | |||
Skynmagnitude | 5 | |||
Besonderhede | ||||
Afstand (ligjaar) | 5 000 | |||
Skynbare grootte | 13 boogminute | |||
Ander name | M52, NGC 7654 | |||
|
Messier 52 of M52 (ook bekend as NGC 7654) is ’n oop sterreswerm in die sterrebeeld Kassiopeia. Dit is in 1774 deur Charles Messier ontdek en in sy katalogus van komeetagtige voorwerpe opgeneem. Dit kan met ’n verkyker van die Aarde af gesien word.
Weens die instellêre absorpsie van lig is die afstand van M52 onseker, maar ramings wissel van 3 000 tot 7 000 ligjare. In een studie is 193 moontlike sterre in die swerm gevind, met die magnitude van die helderste een 11.[1] Dit is na raming sowat 35 miljoen jaar oud.
Verwysings
- ↑ "SEDS". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 September 2011. Besoek op 18 Oktober 2012.
Eksterne skakels
- SEDS: Messier 52
- Messier 52 op WikiSky: DSS2, SDSS, GALEX, IRAS, Hydrogen α, X-Ray, Astrophoto, Sky Map, Artikels en foto's
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Messier 52.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia