Messina, Italië
Messina | |
---|---|
Stad | |
Koördinate: 38°11′00″N 15°33′00″O / 38.18333°N 15.55000°O | |
Land | Italië |
Streek | Sisilië |
Provinsie | Messina |
Regering | |
• Burgemeester | Giuseppe Buzzanca |
Oppervlak | |
• Totaal | 211,2 km2 (81,5 vk. myl) |
Hoogte | 3 m (10 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 238 026 |
• Digtheid | 1 143,33/km2 (2 961,2/vk. myl) |
Tydsone | UTC+1 (MET) |
• Somertyd | UTC+2 (MEST) |
Poskode | 98100 |
Skakelkodes | 090 |
Webwerf | comune.messina.it |
Messina is die derde grootse stad op die Italiaanse eiland van Sisilië. Die stad het 'n bevolking van sowat 238 000 en sowat 500 000 in die metropolitaanse gebied.