Michael Evans Behling

Michael Evans Behling
Geboorte 5 Maart 1996 (1996-03-05) (28 jaar oud)
Columbus, Ohio, VSA
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2017–tans

Michael Evans Behling (geb. 5 Maart 1996) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is veral bekend vir sy rol as Jordan Baker op All American.[1][2]

Biografie

Vroeë lewe

Behling is in Columbus, Ohio, gebore en deur Mike en Carol Behling aangeneem, maar het in Columbus, Indiana, grootgeword. Hy is tweerassig en is deur 'n wit familie aangeneem. In 'n YouTube-video van Maart 2020 het hy gesê dat sy pa van Nigeriese afkoms is en sy ma van Duitse afkoms en dat sy van Duits is. Hy het drie broers en susters, Matt, Adam en Andrea.[3]

Filmografie

  • 2017: Empire
  • 2018–present: All American[4]
  • 2019: Grey's Anatomy
  • 2021: A Cinderella Story: Starstruck[5]
  • 2022: All American: Homecoming
  • 2022: The Manny

Verwysings

Eksterne skakels