Miki Núñez
Miki Núñez | |
---|---|
![]() | |
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Miguel Núñez Pozo |
Gebore | 6 Januarie 1996 |
Genres |
|
Beroep(e) | |
Jare aktief | 2018-present |
Assosiasies | Natalia Lacunza |
Miguel " Miki " Núñez Pozo (gebore 6 Januarie 1996) is 'n Spaanse sanger wat Spanje het verteenwoordig by die Eurovision-sangfees 2019 in Tel Aviv, met die liedjie "La Venda ".[1][2]
Verwysings
- ↑ "Spain: Miki will fly to Tel Aviv!" (in Engels). ESCToday. 20 Januarie 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Oktober 2019. Besoek op 20 Januarie 2019.
- ↑ "Miki, concursante de OT" (in Spaans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Maart 2019. Besoek op 21 Januarie 2019.