Monticola brevipes

Korttoonkliplyster
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
M. brevipes
Binomiale naam
Monticola brevipes
(Waterhouse, 1838, 'Tans Mountain, Damaraland, naby Walvisbaai)

Die Korttoonkliplyster (Monticola brevipes) is 'n algemene amper-endemiese standvoël en plaaslike nomade op beboste klipperige heuwelhange en klipbanke. Die voël is 16 – 18 cm groot en weeg 28 - 35 gram. In Engels staan die voël bekend as die Short-toed Rock-Thrush.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Monticola brevipes". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {cite web}: Ongeldige |ref=harv (hulp)