Moslem
Moslems | |
---|---|
Moslems in hul tradisionele drag vier Eid-oel-Adha | |
Totale bevolking: | ca. 1,8 miljard (2015)[1][2][3] |
Belangrike bevolkings in: | Indonesië 227 226 404[4] Pakistan 197 547 566[5] |
Taal: | Oorwegend gesproke tale:[21] Arabies • Bengaals • Hindi • Oerdoe • Pandjabi • Turks • Javaans • Hausa • Indonesies • Maleis • Fula • Persies • Soendanees • ander inheemse tale van die wêreld |
Geloofsoortuiging: | Islam: |
Verwante etniese groepe: |
'n Moslem of Moesliem (Arabies: مُسلِم) is 'n aanhanger van die Islam-geloof. Die aanduiding kom van die Arabiese woord 'muslim' (مسلم), wat 'iemand wat homself oorgee (aan Allah)' beteken. Die wêreld tel 1,62 miljard Moslems (2009), oftewel 23 persent van die wêreldbevolking en daarmee die tweede belangrikste religie ná die Christendom.[29][30] 80 tot 90 persent van die Moslems is Soenniete en 10 tot 20 persent Sjiïete. Die Islam is die belangrikste religie in die Midde-Ooste, in die Sahel, aan die Horing van Afrika en in Noord-Afrika.[31][32][33][34] Afrika is die enigste kontinent met 'n Moslemse meerderheid (52,39%).[35] China, die Balkan en Rusland het ook groot persentasies aan Moslembevolking.[31][36] In Wes-Europa is die Islam die tweede belangrikste godsdiens ná die Christendom met 6 % van die totale bevolking.
Die grootste Moslemland is Indonesië met 12,7 %, gevolg deur Pakistan (11,0 %), Indië (10,9 %) en Bangladesj (9,2 %).[31][37] Sowat 20 % van alle Moslems woon in Arabiese lande.[38] In die Midde-Ooste is Turkye en Iran die twee nie-Arabiese lande met die grootste Moslembevolking en in Afrika is Egipte en Nigerië die twee lande met die hoogste Moslembevolking.[31][37]
Bevolkingstatistiek
Land[31] | Moslems[31] | % Moslems 2010 Pew-verslag[31] |
% van Moslemse wêreldbevolking[31] | Moslem-bevolking volgens ander bronne | % Moslems volgens ander bronne |
---|---|---|---|---|---|
Afghanistan | 29 047 000 | 99,8 | 1,8 | ||
Algerië | 34 780 000 | 98,2 | 2,1 | ||
Bangladesj | 148 607 000 | 90,4 | 9,2 | ||
China | 23 308 000 | 1,8 | 1,4 | 50 000 000 – 100 000 000[39][40] | |
Egipte | 80 024 000 | 94,7 | 4,9 | 91%[41] | |
Ethiopië | 28 721 000 | 33,8 | 1,8 | ||
Indië | 177 286 000 | 14,6 | 10,9 | 14,6[42] | |
Indonesië | 204 847 000 | 88,1 | 12,7 | ||
Irak | 31 108 000 | 98,9 | 1,9 | ||
Iran | 74 819 000 | 99,6 | 4,6 | ||
Jemen | 24 023 000 | 99,0 | 1,5 | ||
Maleisië | 17 139 000 | 61,4 | 1,1 | ||
Mali | 12 316 000 | 92,4 | 0,8 | ||
Marokko | 32 381 000 | 99,9 | 2,0 | 99%[43] | |
Niger | 15 627 000 | 98,3 | 1,0 | ||
Nigerië | 75 728 000 | 47,9 | 4,7 | ||
Oesbekistan | 26 833 000 | 96,5 | 1,7 | ||
Pakistan | 178 097 000 | 96,4 | 11,0 | ||
Rusland | 16 379 000 | 11,7 | 1,0 | 15%[44] | |
Saoedi-Arabië | 25 493 000 | 97,1 | 1,6 | ||
Senegal | 12 333 000 | 95,9 | 0,8 | ||
Soedan | 30 855 000 | 71,4 | 1,9 | 97,0%[45] | |
Sirië | 20 895 000 | 92,8 | 1,3 | ||
Tanzanië | 13 450 000 | 29,9 | 0,8 | 35%[46] | |
Tunisië | 10 349 000 | 99,8 | 0,6 | ||
Turkye | 74 660 000 | 98,6 | 4,6 |
Verwysings
- ↑ Lipka, Michael; Hackett, Conrad (6 April 2017). "Why Muslims are the world's fastest-growing religious group". pewresearch.org (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2020. Besoek op 12 Desember 2018.
- ↑ 2,0 2,1 2,2 2,3 2,4 "The Future of World Religions: Population Growth Projections, 2010–2050" (in Engels). Pew Research Center. 2 April 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Mei 2020. Besoek op 12 Desember 2018.
- ↑ "Muslim Population by Country". The Future of the Global Muslim Population (in Engels). Pew Research Center. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Mei 2020. Besoek op 12 Desember 2018.
- ↑ "Indonesia". The World Factbook (in Engels). Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020. Besoek op 12 Desember 2018.
- ↑ "Pakistan". The World Factbook (in Engels). Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Mei 2020. Besoek op 12 Desember 2018.
- ↑ "Muslim Population in India – Muslims in Indian States". www.indiaonlinepages.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 April 2020. Besoek op 12 Desember 2018.
- ↑ "The Future of the Global Muslim Population". Pew Research Center's Religion & Public Life Project (in Engels). 15 Januarie 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 April 2018. Besoek op 12 Desember 2017.
- ↑ "Nigeria". The World Factbook (in Engels). Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Mei 2020. Besoek op 12 Desember 2018.
- ↑ "Egypt". The World Factbook (in Engels). Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Mei 2020. Besoek op 12 Desember 2018.
- ↑ "Iran". The World Factbook (in Engels). Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020. Besoek op 12 Desember 2018.
- ↑ "Turkey". The World Factbook (in Engels). Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Mei 2020. Besoek op 12 Desember 2018.
- ↑ United Nations High Commissioner for Refugees. "Refworld – 2010 Report on International Religious Freedom – China (includes Tibet, Hong Kong, Macau)". Refworld (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Junie 2019. Besoek op 12 Desember 2018.
- ↑ "Algeria". The World Factbook (in Engels). Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Mei 2020. Besoek op 12 Desember 2018.
- ↑ "Iraq". The World Factbook (in Engels). Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Mei 2020. Besoek op 12 Desember 2018.
- ↑ "Ethiopia". The World Factbook (in Engels). Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Mei 2020. Besoek op 12 Desember 2018.
- ↑ "Afghanistan". The World Factbook (in Engels). Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Mei 2020. Besoek op 12 Desember 2018.
- ↑ "Morocco". The World Factbook (in Engels). Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Mei 2020. Besoek op 12 Desember 2018.
- ↑ "Yemen". The World Factbook (in Engels). Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Mei 2020. Besoek op 12 Desember 2018.
- ↑ "Saudi Arabia". The World Factbook (in Engels). Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Mei 2020. Besoek op 12 Desember 2018.
- ↑ "Malaysia". The World Factbook (in Engels). Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020. Besoek op 12 Desember 2018.
- ↑ (en) Grim, Brian J.; Johnson, Todd M. (2013). Chapter 1: Global Religious Populations, 1910–2010 (Report). John Wiley & Sons, Ltd.. p. 22. http://media.johnwiley.com.au/product_data/excerpt/47/04706745/0470674547-196.pdf. Besoek op 12 Desember 2018.
- ↑ (en) Al-Jallad, Ahmad. "Polygenesis in the Arabic Dialects" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op
|archive-url=
requires|archive-date=
(hulp). Besoek op 12 Desember 2018. Cite journal requires|journal=
(hulp) - ↑ 23,0 23,1 "Mapping the Global Muslim Population: A Report on the Size and Distribution of the World's Muslim Population" (PDF) (in Engels). Pew Research Center. Oktober 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 19 Junie 2018. Besoek op 22 Februarie 2017.
Of the total Muslim population, 10–13% are Shia Muslims and 87–90% are Sunni Muslims.
- ↑ 24,0 24,1 "Chapter 1: Religious Affiliation". The World’s Muslims: Unity and Diversity (in Engels). Pew Research Center's Religion & Public Life Project. 9 Augustus 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2020. Besoek op 4 September 2013.
- ↑ (en) Breach of Faith. Human Rights Watch. Junie 2005. p. 8. Besoek op 29 Maart 2014.
Estimates of around 20 million would be appropriate
- ↑ (en) Larry DeVries; Don Baker; Dan Overmyer (1 Januarie 2011). Asian Religions in British Columbia. University of Columbia Press. ISBN 978-0-7748-1662-5. Besoek op 29 Maart 2014.
The community currently numbers around 15 million spread around the world
- ↑ (en) Juan Eduardo Campo (2009). Encyclopedia of Islam. p. 24. ISBN 978-0-8160-5454-1. Besoek op 29 Maart 2014.
The total size of the Ahmadiyya community in 2001 was estimated to be more than 10 million
- ↑ "Ahmadiyya Muslims" (in Engels). pbs.org. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Desember 2019. Besoek op 6 Oktober 2013.
- ↑ "Executive Summary". The Future of the Global Muslim Population (in Engels). Pew Research Center. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Julie 2013. Besoek op 22 November 2012.
- ↑ "Christian Population as Percentages of Total Population by Country". Global Christianity. Pew Research Center. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Julie 2013. Besoek op 22 November 2012.
- ↑ 31,0 31,1 31,2 31,3 31,4 31,5 31,6 31,7 "Muslim Population by Country". The Future of the Global Muslim Population (in Engels). Pew Research Center. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Augustus 2013. Besoek op 22 Desember 2011.
- ↑ "Region: Middle East-North Africa". The Future of the Global Muslim Population (in Engels). Pew Research Center. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Julie 2013. Besoek op 22 Desember 2011.
- ↑ "Region: Sub-Saharan Africa". The Future of the Global Muslim Population (in Engels). Pew Research Center. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Julie 2013. Besoek op 22 Desember 2011.
- ↑ Encyclopædia Britannica. Britannica Book of the Year 2003. Encyclopædia Britannica, (2003) ISBN 978-0-85229-956-2 bl. 306
- ↑ Number of Muslim by continent. muslimpopulation.com. URL besoek op 2012-06-20.]
- ↑ Secrets of Islam
- ↑ 37,0 37,1 "Number of Muslim by country" (in Engels). nationmaster.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Januarie 2014. Besoek op 30 Mei 2007.
- ↑ Sien:
- Esposito (2002b), bl. 21
- Esposito (2004), bl. 2, 43
- ↑ 2010 Report on International Religious Freedom
- ↑ http://books.google.ca/books?id=zp6wcpZQkO0C&pg=PA22&lpg=PA22&dq=100+million+muslims+in+china&source=bl&ots=k5BD6zJquh&sig=Z_P9FkEdPxxOlZ1k836EpmOzWEE&hl=en&sa=X&ei=UyB4UN7qEeGfyAG_soHQBQ&ved=0CG4QuwUwCQ#v=onepage&q=100%20million%20muslims%20in%20china&f=false
- ↑ Religion Statistics > Islam > Percentage Muslim (most recent) by country
- ↑ By 2030, Muslims will make up 16 pc of India's population
- ↑ "The World Factbook – Morocco". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Desember 2018. Besoek op 22 November 2012.
- ↑ "USCIRF Annual Report 2006 – The Russian Federation". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Oktober 2012. Besoek op 22 November 2012.
- ↑ "Number of Muslim in Sudan" (PDF) (in Engels). qca.org.uk. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 9 Junie 2009. Besoek op 20 Junie 2012.
- ↑ "2010 Report on International Religious Freedom – Tanzania". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Desember 2018. Besoek op 22 November 2012.
Bron
- Die Islam#Demographics- en die List of countries by Muslim population-artikels in die Engelstalige Wikipedia.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Moslem.