Narjan-Mar
Narjan-Mar Няръяна мар" Нарьян-Мар | |
---|---|
Stad | |
Leninstraat in Narjan-Mar | |
Die ligging van Nenetsië in Rusland | |
Koördinate: 67°38′N 53°03′O / 67.633°N 53.050°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Nenetsië |
Stigting | 1929 |
Regering | |
• Tipe | Stad-okroeg |
• Burgemeester | Tatjana Fjodorowa |
Bevolking | |
• Totaal | 22 912 |
Tydsone | UTC+04:00 |
Webwerf | http://www.adm-nmar.ru/ |
Narjan-Mar (Russies: Нарьян-Мар; Nenets: Няръяна мар", letterlik "Rooi Stad") is ’n see- en rivierhawe in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Nenetsië. Die stad is geleë aan die regteroewer van die Petsjora-rivier en aan die Barents-see. Die bevolking in 2013 was 22 912.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Narjan-Mar.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia