Natalse spookpadda
Natalse spookpadda | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | Heleophrynidae
|
Genus: | Heleophryne
|
Spesie: | H. natalensis
|
Binomiale naam | |
Heleophryne natalensis (Hewitt, 1913)
| |
Sinonieme | |
|
Die Natalse spookpadda (Heleophryne natalensis) is inheems aan Suidelike Afrika. Die padda word gevind in die Drakensberge, Malutiberge en op die groot eskarp van Suid-Afrika, Eswatini en Lesotho. Dit het 'n krimpende verspreiding aangesien dit helder, koue en vinnigvloeiende bergstrome benodig met digte plantegroei teen die oewers.[1]
Bron
- ↑ Orrick, Kaggie. "Exciting Captures on Mariepskop". GVI South Africa. Besoek op 21 Augustus 2017.