Nathan Parsons
Nathan Parsons | |
Geboortenaam | Nathan Dean Parsons |
---|---|
Geboorte | 16 Junie 1988 Adelaide, Australië |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1991–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Nathan Parsons (gebore 16 Junie 1988) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse True Blood (2008), Bunheads (2012), en The Originals (2013).
Filmografie
Televisiereekse
- 1990: Nadia: The Secret of Blue Water
- 2008: True Blood
- 2010: True Blood: Jessica's Blog
- 2012: Bunheads
- 2013: The Originals
- 2019: Roswell, New Mexico
Televisierolprente
- 2013: The Nightmare Nanny
- 2016: Late Bloomer