Nikolskoje (Kamiziak-rajon)
Nikolskoje Никольское | |
---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland | |
Koördinate: 46°09′02″N 47°55′07″O / 46.15056°N 47.91861°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Astrachan-oblast |
Rajon | Kamiziak |
Bevolking | |
• Totaal | 24 |
Tydsone | UTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd) |
Poskode | 416305 |
Nikolskoje (Russies: Никольское) is 'n klein dorpie in Astrachan-oblast, Rusland. Dit behoort tot die Nikolo-Komarofka Plaaslike Munisipaliteit wat nog twee groter nedersettings, Komarofka en Morjakof, insluit. Soos baie ander dorpies in Kamiziak-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë. Dit lê op die regteroewer van die Wolgarivier 12 kilometer noordwes van die rajon se setel, Kamiziak.
Demografie
Volgens Sensus 2010 het Nikolskoje 24 inwoners gehad. Etniese Russe vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[1]
Verwysings
- ↑ Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 1 Augustus 2023.