Noordelike bromvoël
Noordelike bromvoël | |
---|---|
Mannetjie in San Diego se dieretuin. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | Bucorvinae
|
Genus: | |
Spesie: | B. abyssinicus
|
Binomiale naam | |
Bucorvus abyssinicus (Boddaert, 1783)
|
Die Noordelike bromvoël (Bucorvus abyssinicus) is 'n voël wat in die genus van bromvoëls (Bucorvus) en die familie Bucorvidae behoort. Hulle is groot swart voëls wat hoofsaaklik op die grond lewe. Die spesie kom in verskeie Afrika-lande suid van die Sahara-woestyn, maar noord van die ewenaar voor.
Fotogalery
-
Wyfie
-
Mannetjie
-
Wit handpenne word sigbaar in vlug
-
Noordelike bromvoël in 'n boom
Sien ook
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
- ↑ BirdLife International (2012). "Bucorvus abyssinicus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 26 November 2013.
{cite web}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)