One Canada Square

One Canada Square (in die voorgrond) is bekend vir sy piramidale dak

One Canada Square is die hoogste wolkekrabber in Canary Wharf, 'n beduidende sakedistrik in oostelike Londen. Die gebou is in 1991 voltooi en het 'n hoogte van 235 meter en 50 verdiepings. Die toring is ook die tweede hoogste wolkekrabber in die Verenigde Koninkryk (naas The Shard).

Fotogalery

Eksterne skakels

Koördinate: 51°30′18″N 0°1′11″W / 51.50500°N 0.01972°W / 51.50500; -0.01972