Opel Tigra

    Opel Tigra
Oorsig
Vervaardiger Opel
Produksie 1994–2000
2004–2009
Bakwerk en onderstel
Klas Sportmotor
Uitleg Voorenjin, voorwieldryf
Opel Tigra agterkant
Die Tigra se anderse binne-ontwerp

Die Opel Tigra is 'n sportmotortjie ontwerp en vervaardig deur die Duitse motorvervaardiger Opel.

Tigra A (1994–2000)

    Opel Tigra A
Oorsig
Ook genoem Chevrolet Tigra
Vauxhall Tigra
Produksie 1994–2000
Montering Zaragoza, Spanje
Bakwerk en onderstel
Bakstyl 2-deur koepee
Platform GM4200 platform
Spesifikasies
Enjin(s) 1.4 L GM Ecotec X14XE I4 (petrol)
1.6 L GM Ecotec X16XE I4 (petrol)
Ratkas 4-gang outomaties
5-gang handrat
Lengte 3922 mm
Breedte 1604 mm
Hoogte 1340 mm
Massa 980-1075
Asafstand 2429 mm
Plek in geskiedenis
Variante Opel Corsa B


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.