Pamela Sue Martin
Pamela Sue Martin | |
Geboorte | 5 Januarie 1953 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise, skryfster, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1970–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Pamela Sue Martin (gebore 5 Januarie 1953) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Poseidon Adventure (1972), The Lady in Red (1979), en Torchlight (1985), en in die televisiereeks Dynasty (1981).
Filmografie
Rolprente
- 1972: The Poseidon Adventure
- 1972: To Find a Man
- 1974: Buster and Billie
- 1974: Our Time
- 1979: The Lady in Red
- 1983: Flicks
- 1985: Torchlight
- 1990: A Cry in the Wild
- 2010: Soupernatural
- 2014: McTaggart's Fortune
Televisiereekse
- 1977: The Hardy Boys/Nancy Drew Mysteries
- 1981: Dynasty
- 1985: The Star Games
Televisierolprente
- 1973: The Girls of Huntington House
- 1976: The Hemingway Play
- 1987: Strong Medicine
- 1987: Bay Coven
- 1990: Sky Trackers
- 1994: The Saint: The Software Murders
- 2017: My Christmas Prince
Video's
- 2006: The Poseidon Adventure: The Cast Looks Back