Perry Lopez
Perry Lopez | |
Geboortenaam | Julios Caesar Lopez |
---|---|
Geboorte | 22 Julie 1929 |
Sterfte | 14 Februarie 2008 (op 78) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Perry Lopez (22 Julie 1929 – 14 Februarie 2008) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Bandolero! (1968), Kelly's Heroes (1970), Chinatown (1974), en The Two Jakes (1990).
Filmografie
Rolprente
- 1956: The Steel Jungle
- 1956: The Young Guns
- 1968: Bandolero!
- 1970: Kelly's Heroes
- 1974: Chinatown
- 1987: Death Wish 4: The Crackdown
- 1989: Kinjite: Forbidden Subjects
- 1990: The Two Jakes
Televisiereekse
- 1972: Hec Ramsey