PostgreSQL
PostgreSQL | |
![]() | |
![]() | |
Ontwikkelaar | PostgreSQL-gemeenskap |
---|---|
Nuutste weergawe | 17.2[1] ![]() |
Bedryfstelsel | Windows, UNIX, Linux |
Kategorie | Databasis |
Lisensie | PostgreSQL-lisensie[2][3][4] |
Webblad | www![]() |
PostgreSQL, soms net Postgres genoem, is 'n objek-relasionele databasisbestuurstelsel. Dit word onder 'n MIT-tipe lisensie vrygestel en is dus vrye en oopbron sagteware. Anders as baie ander oopbron programme word PostgreSQL nie deur 'n enkele maatskappy beheer nie. 'n Globale gemeenskap van ontwikkelaars en maatskappye werk saam om die databasis te ontwikkel.
Verwysings
- ↑ "Out-of-cycle release scheduled for November 21, 2024". 21 November 2024.
- ↑ "PostgreSQL licence approved by OSI". 18 Februarie 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Augustus 2016. Besoek op 18 Februarie 2010.
- ↑ "OSI PostgreSQL licence" (in Engels). 20 Februarie 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020. Besoek op 20 Februarie 2010.
- ↑ http://www.postgresql.org/about/licence