Provinsiale State
Nederlandse politiek |
Stategeneraal Eerste Kamer Tweede Kamer Provinsiale State Munisipale raad |
Koning Eerste minister Kabinet Gedeputeerde State Kommissaris van die Koning Kollege van burgemeester en wethouders Burgemeester |
Hoge Raad Raad van State Algemene Rekenkamer Nasionale Ombudsman Waterskap |
Politici Politieke partye |
Verkiesings |
Die Provinsiale State, gereeld die State genoem, vorm die volksverteenwoordiging van die Nederlandse provinsies.
Elke vier jaar kies die provinsie-inwoners die Provinsiale State. Die grootte is afhanklik van die inwonertal.
Die Provinsiale State kontroleer die Gedeputeerde State, wat die provinsie se bestuur vorm.
Die Provinsiale State kies die Eerste Kamer van die State-Generaal.
Laaste verkiesings van die Provinsiale State was op 15 Maart 2023, wat in die besonder is gewen deur die BoerBurgerBeweging. Die volgende verkiesings is in Maart 2027.
Eksterne skakels
- (nl) Interprovinciaal Overleg (IPO)
- (nl) Provinsiale State se verkiesingsuitslage, Kiesraad