Provinsies van die Volksrepubliek China

Bestuurlike indeling van China.

Daar is drie-en-twintig provinsies, vier munisipaliteite, vyf outonome streke en twee spesiale administratiewe streke in die Volksrepubliek China. Die eiland van Taiwan word deur die Volksrepubliek China as 'n "provinsie" opgeëis, maar is nie onder hulle beheer nie. Taiwan is tans 'n demokratiese eiland wat amptelik as die Republiek China bekend staan.

Provinsiale indeling

Daar is 34 provinsiale indelings in die Volksrepubliek China:

Munisipaliteite

Provinsies

Outonome streke

Spesiale administratiewe streke