Rachel Keller (aktrise)
Rachel Keller | |
![]() | |
Geboortenaam | Rachel Rye Keller[1] |
---|---|
Geboorte | 25 Desember 1992 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2012–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Rachel Keller (gebore 25 Desember 1992) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Fargo (2014) en Legion (2017).
Filmografie
Rolprente
- 2014: Hollidaysburg
Televisiereekse
- 2014: Fargo
- 2017: Legion
Verwysings
- ↑ "Rachel Keller (@rachelryekeller) - Twitter". www.twitter.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Januarie 2020.