Rani Mukherji
Rani Mukerji | |
Rani Mukerji in 2013
| |
Alias | Rani Mukherji, Rani Mukherjee |
---|---|
Geboorte | 21 Maart 1978 Moembaai, Maharashtra, Indië |
Nasionaliteit | Indië |
Lewensmaat | Aditya Chopra (2014–hede) |
Kinders | 1 |
Alma mater | SNDT Women's University |
Beroep(e) | aktrise |
Aktiewe jare | 1997–hede |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Rani Mukerji (gebore 21 Maart 1978) is 'n Indiese aktrise in Bollywood. Sy is die ontvanger van sewe Filmfare-pryse.[1][2][3][4]
Geselekteerde filmografie
- Kuch Kuch Hota Hai (1998)
- Saathiya (2002)
- Yuva (2004)
- Hum Tum (2004)
- Veer-Zaara (2004)
- Black (2005)
- Bunty Aur Babli (2005)
- Kabhi Alvida Naa Kehna (2006)
- No One Killed Jessica (2011)
- Talaash: The Answer Lies Within (2012)
- Mardaani (2014)
Verwysings
- ↑ "Wish Rani Mukerji!" (in Engels). Rediff.com. 19 Maart 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek op 5 Januarie 2011.
- ↑ Sen, Raja (14 November 2007). "First-time fumblings" (in Engels). Rediff.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Desember 2016. Besoek op 23 Desember 2007.
- ↑ Roy, Gitanjali (22 April 2014). "Rani Mukerji: Bollywood's Bengal tigress" (in Engels). NDTV. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Januarie 2015. Besoek op 3 Januarie 2015.
- ↑ Joshi, Tushar (12 Augustus 2008). "Waking up Ayan". Mid Day (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Desember 2013. Besoek op 12 Januarie 2012.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Rani Mukherji.
- Rani Mukherji in die Internet-rolprentdatabasis