Remagen
![](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/f/fe/Remagen_in_AW.svg/220px-Remagen_in_AW.svg.png)
![](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/5/57/Remagen_-_Erpeler_Ley%2C_Rhein%2C_Goldene_Meile-0154.jpg/220px-Remagen_-_Erpeler_Ley%2C_Rhein%2C_Goldene_Meile-0154.jpg)
Remagen is 'n klein stad aan die linkeroewer van die Ryn-rivier in westelike Duitsland, met 'n bevolking van 17 456 (2021) en 'n oppervlakte van 33,21 km².
Remagen lê suidelik van die stad Bonn in die Landkreis Ahrweiler in die deelstaat Rynland-Palts en is bekend vir die oorsteek van die Ryn-rivier deur die Amerikaanse Leër op 7 Maart 1945.