Rheinmetall

Rheinmetall AG
Tipe Aandelemaatskappy
Gestig 13 April 1889
Hoofkantoor DüsseldorfDuitsland
SleutelpersoneArmin Papperger, HUB
Gebied bedienWêreldwyd
IndustrieMotorvoertuie en wapentuig
ProdukteMotors en wapentuig
Inkomste€6.255 miljard (2019)[1]
Webwerfwww.rheinmetall.com/en Edit this at Wikidata

Rheinmetall AG is 'n Duitse motor en wapentuig vervaardiger met sy hoofkantoor gebaseer in Düsseldorf, Duitsland. Die maatskappy se aandele word verhandel op die Frankfurt aandelemark.

Geskiedenis

Rheinmetal is 1889 gestig. Een van die stigterslede en eerste voorsitter van die raad was Lorenz Zuckermandel (1847–1928), 'n bankier en belegger.[2] Die maatskappy vervaardig staalprodukte insluitend wapentuig. Na die Eerste Wêreldoorlog-ontwapening moes die maatskappy diversifiseer maar het in die 1930's weer begin met die vervaardiging van wapentuig. Dit het in 1933 die maatskappy A. Borsig GmbH verkry; die maatskappy het lokomotiewe vervaardig.[3]

Verwysings