Rico Rodriguez (akteur)
Rico Rodriguez | |
Geboorte | 31 Julie 1998 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2006–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Rico Rodriguez (gebore 31 Julie 1998) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Epic Movie (2007) en The Muppets (2011), en in die televisiereekse NCIS (2003) en Modern Family (2009).
Filmografie
Rolprente
- 2007: Epic Movie
- 2009: Babysitters Beware
- 2011: The Muppets
- 2015: The Heyday of the Insensitive Bastards
- 2016: Americano
Televisiereekse
- 2003: NCIS
- 2009: Modern Family
- 2012: ENTV Minute
- 2018: All New Double Dare
Televisierolprente
- 2016: Ultimate Halloween Haunted House
Video's
- 2006: Dr. Seuss and the Grinch: From Whoville to Hollywood
- 2010: True Guardians of the Earth