Roger Hill (akteur)
Roger Hill | |
Geboorte | 31 Julie 1948 |
---|---|
Sterfte | 20 Februarie 2014 (op 65) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Chris W. Hill, 'n film editor (Big Brother) in Hollywood, Kalifornië |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1967–1983 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Roger Hill (31 Julie 1948 – 20 Februarie 2014) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent The Warriors (1979) en in die televisiereekse One Life to Live (1968) en Once Upon a Classic (1976).
Filmografie
Rolprente
- 1979: The Warriors
Televisiereekse
- 1968: One Life to Live
- 1976: Once Upon a Classic