Rooibruinrietsanger
Rooibruinrietsanger | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Superfamilie: | Sylvioidea
|
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. rufescens
|
Binomiale naam | |
Acrocephalus rufescens (Sharpe & Bouvier, 1877)
|
Die Rooibruinrietsanger (Acrocephalus rufescens) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël in papirusmoerasse en bly meestal verskuil. Die voël is 16 – 18 cm groot en weeg 18 - 28 gram. In Engels staan die voël bekend as die Greater swamp warbler.
Sien ook
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
- ↑ BirdLife International (2012). "Acrocephalus rufescens". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{cite web}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)