Rooikeelfisant
Rooikeelfisant | |
---|---|
![]() | |
F. a. cranchii | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | F. afer
|
Binomiale naam | |
Francolinus afer Müller, 1766
| |
![]() | |
Geografiese verspreiding in Afrika |
Die rooikeelfisant (Francolinus afer) is 'n jagvoël in die fisantfamilie Phasianidae wat 'n inheemse spesie van Suidelike Afrika is.
Identifikasie
Die rooikeelfisant is 25–38 cm lank, met beduidende grootteverskille tussen die subspesies.[1] Dit is 'n algemeen donker fisant, bruin bokant en swartgestreepte grys of wit borskant. Die snawel, kaal gesigvel, nek en bene is helderrooi.
Verspreiding en habitat
Die rooikeelfisant broei oor die sentrale gordel van Afrika en af langs die ooskus van Suid-Afrika.
Ekologie en gewoontes
Die rooikeelfisant is 'n versigtige spesie wat in diep bedekking bly, hoewel dit soms in oop struikgewas of verbouing vreet as versteuring beperk is en daar ruigtes naby is. Die nes is 'n kaal skraapsel, en drie tot nege eiers word gelê.
Ander name
- Wetenskaplike naam: Francolinus afer
- Engels: Red-necked Francolin
-
P. a. cranchii
(Leach, 1818)
in westelike Kenia -
P. a. afer
(Statius Müller, 1776)
in noordelike Namibië -
P. a. castaneiventer
(Gunning & Roberts, 1911)
in Suid-Afrika -
P. a. humboldtii
(Peters, W, 1854)
in Mosambiek
Sien ook
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bronnelys
Verwysings
- ↑ McGowan, P.J.K.; Kirwan, G.M. (2019). del Hoyo, J.; Elliott, A.; Sargatal, J.; Christie, D.A.; de Juana, E. (reds.). "Red-necked Francolin (Pternistis afer)". Handbook of the Birds of the World Alive. Lynx Edicions. Besoek op 16 Februarie 2020.