Rooivlerksprinkaanvoël

Rooivlerksprinkaanvoël
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
G. pratincola
Binomiale naam
Glareola pratincola
Linnaeus, 1766

Die Rooivlerksprinkaanvoël (Glareola pratincola) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël en intra-Afrika trekvoël. Die voël is 24 – 25 cm groot en weeg 60 - 100 gram. In Engels staan die voël bekend as Collared Pratincole.

'n Rooivlerksprinkaanvoël in vlug.
Glareola pratincola pratincola
Glareola pratincola

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Glareola pratincola". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {cite web}: Ongeldige |ref=harv (hulp)