Roxane Hayward
Roxane Hayward | |
Geboortenaam | Roxane Josephine Hayward |
---|---|
Geboorte | 7 Mei 1991 |
Nasionaliteit | Suid-Afrikaans |
Beroep(e) | Aktrise, regisseuse, en skryfster |
Aktiewe jare | 2006–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Roxane Hayward (gebore 7 Mei 1991) is 'n Suid-Afrikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Accident (2017) en in die televisiereeks Dominion (2014).
Filmografie
Rolprente
- 2017: Accident
- After the Horizon
Televisiereekse
- 2014: Dominion