Rudy Paige
Rudy Paige (gebore te Heidelberg, Wes-Kaap, 2 Augustus 1989) is 'n rugbyspeler wat op skrumskakel vir die Blou Bulle in die Curriebeker en die Bulls in Superrugby speel. Hy was ook deel van Suid-Afrika se span tydens die Rugbywêreldbeker 2015.
Eksterne skakels
Springbokspanne gehaal |
---|
|
---|
Voorspelers | | |
---|
Agterspelers | |
---|
Hoofafrigter: Heyneke Meyer; Assistentafrigters: Ricardo Loubscher, John McFarland, Johann van Graan |
|