Saigatsjni
Saigatsjni Сайгачный | |
---|---|
Dorpie | |
![]() Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland | |
Koördinate: 46°16′33″N 46°42′02″O / 46.27583°N 46.70056°O | |
Land | ![]() |
Deelgebied | Astrachan-oblast |
Rajon | Narimanof |
Bevolking | |
• Totaal | 193 |
Tydsone | UTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd) |
Poskode | 416103 |
Sajgatsjni (Russies: Saigatsjni) is 'n klein dorpie in Narimanof-rajon van Astrachan-oblast, Rusland wat tot die Astrachanski Plaaslike Munisipaliteit behoort. Dit lê op die grens met die Republiek van Kalmikië, 'n ander federale deelgeibed van Rusland. Die dorpie se naam kom van die Russiese woord vir "saiga", 'n wildsbokspesie.
Demografie
Volgens Sensus 2010 het Saigatsjni 202 inwoners gehad. Etniese Dargine vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[1]
Etniese groepe | Sensus 2010 | Persentasie |
---|---|---|
Dargine | 104 | 51,5% |
Kasakke | 44 | 21,8% |
Russe | 39 | 19,3% |
Belarusse | 6 | 3% |
Tartare | 5 | 2,5% |
Onbekend | 4 | 2% |
Totaal | 202 | 100% |
Verwysings
- ↑ Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 20 Julie 2023.