Salm (kleur)
#FA8072 |

Salm is 'n oranje-pienk kleur wat herinner aan die kleur van die salmvis.
Deur die vermenging van geel, rooi en wit kan salmkleur geproduseer word.
Kleurkoördinate
Volgens verskeie kleurskemas word salm soos volg voorgestel:
Model | Koördinate |
---|---|
Heksadesimale kode | #FA8072 |
RGB-kleurmodel | (250, 128, 114) |
CMYK | (0, 49, 54, 2) |
HSV | (14°, 52%, 100%) |
Sien ook
Notas
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |