Sam Strike
Sam Strike | |
Geboortenaam | Samuel Harry Strike |
---|---|
Geboorte | 17 Januarie 1994 |
Nasionaliteit | Brits |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2012–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sam Strike (gebore 17 Januarie 1994) is 'n Britse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Leatherface (2017) en in die televisiereekse EastEnders (1985), M.I.High (2007), en Timeless (2016).
Filmografie
Rolprente
- 2017: Leatherface
- 2017: Bonded by Blood 2
- 2018: Monster Party
- 2019: The Wisdom Tooth
- The Dougherty Gang
Televisiereekse
- 1985: EastEnders
- 2007: M.I.High
- 2016: Timeless
- 2018: Nightflyers
Televisierolprente
- 2020: The Dark Tower
Video's
- 2014: On Set With... Sam Strike
- 2014: Sam Strike Wants You to Vote for EastEnders in the 2014 British Soap Awards!